Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trompie
trompie [boodskap #144615] So, 11 Februarie 2024 08:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Trompie.
'n Trompie.
trompie
Afbreking: trom•pie


Selfstandige naamwoord: trompie
Meervoud: trompies

Betekenis:
• 'n Soort harp wat tussen die lippe of tande vasgeklem en met die duim gepluk word.

Gebruik:
• Die een musikant speel 'n konsertina en die ander een 'n trompie.

Sinoniem:
• Joodse harp
• mondharp

Vertaling:
Engels: Jew's harp, mouth harp
Nederlands: mondharp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spitsvondigheid
Volgende onderwerp: gesel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 01:25:51 MGT 2024