Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diakrities
diakrities [boodskap #144566] Sat, 03 February 2024 12:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
diakrities
Afbreking: di•a•kri•ties


Byvoeglike naamwoord: diakrities
Attributief: diakritiese

Betekenis:
• Wat iets van iets anders onderskei.

Gebruik:
• 'n Deelteken is 'n diakritiese teken met twee punte wat bo-op 'n letter geplaas word.

Sinoniem:
• onderskeidend

Vertaling:
Engels: diacritical, diacritic
Nederlands: diakritisch

Nota:
• Van Oudgrieks διακριτικός (diakritikós) "onderskeidend".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: treursang
Volgende onderwerp: orgie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:30:58 UTC 2024