Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kortsigtigheid
kortsigtigheid [boodskap #144560] Sa, 03 Februarie 2024 09:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kortsigtigheid
Afbreking: kort•sig•tig•heid
Samestelling: kortsigtig + -heid


Selfstandige naamwoord: kortsigtigheid
Meervoud: kortsigtighede

Betekenis:
• Die toestand van kortsigtig wees (meestal figuurlik, om op die kort termyn te fokus en nie aan die gevolge te dink nie).

Gebruik:
• Mense is inherent geneig tot selfsug, kortsigtigheid en die onvermoë om dinge in 'n groter perspektief te sien.

Sinoniem:
• bekrompenheid
• kleingeestigheid
• bysiendheid
• miopie

Vertaling:
Engels: short-sightedness; myopia
Nederlands: kortzichtigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: protosoön
Volgende onderwerp: onvermoë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 20:31:42 MGT 2024