Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » protosoön
protosoön [boodskap #144559] Vr, 02 Februarie 2024 20:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
protosoön
Afbreking: pro•to•so•ön


Selfstandige naamwoord: protosoön
Meervoud: protosoa, protosoë

Betekenis:
• 'n Groot eensellige mikro-organisme met 'n volledige selkern wat op ander lewensvorme voed.

Gebruik:
• Swartwater is 'n veesiekte wat deur die protosoön (Babesia bovus) veroorsaak en deur bosluise oorgedra word.

Sinoniem:
• oerslymdiertjie

Vertaling:
Engels: protozoon, protozoan
Nederlands: protozo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasalstaat
Volgende onderwerp: kortsigtigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:26:35 MGT 2024