Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasalstaat
vasalstaat [boodskap #144558] Vr, 02 Februarie 2024 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasalstaat
Afbreking: va•sal•staat
Samestelling: vasal + staat


Selfstandige naamwoord: vasalstaat
Meervoud: vasalstate
Verkleinwoord: vasalstaatjie
Meervoud van verkleining: vasalstaatjies

Betekenis:
• 'n Staat wat van 'n ander staat afhanklik is, of teenoor 'n ander staat skatpligtig is.

Gebruik:
• Soms wonder ek of Suid-Afrika nie bloot 'n vasalstaat van Engeland is nie.

Sinoniem:
• leenstaat
• marionetstaat
• marionetteregering

Vertaling:
Engels: puppet state, dummy government
Nederlands: vazalstaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strooptog
Volgende onderwerp: protosoön
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 21:06:06 MGT 2024