Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veroweraar
veroweraar [boodskap #144556] Vr, 02 Februarie 2024 20:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veroweraar
Afbreking: ver•o•we•raar
Samestelling: verower + -aar


Selfstandige naamwoord: veroweraar
Meervoud: veroweraars
Verkleinwoord: veroweraartjie
Meervoud van verkleining: veroweraartjies

Betekenis:
• Iemand wat iets verower en in besit neem.

Gebruik:
• Vanweë sy militêre suksesse word Djengis Khan dikwels as die grootste veroweraar van alle tye gereken.

Sinoniem:
• oorweldiger
• oorwinnaar
• triomfeerder
• trotseerder
• wenner

Hiponiem:
• wêreldveroweraar

Vertaling:
Engels: conqueror, victor
Nederlands: veroweraar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beurtelings
Volgende onderwerp: strooptog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:29:38 MGT 2024