Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergesog
vergesog [boodskap #144550] Fri, 02 February 2024 08:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vergesog
Afbreking: ver•ge•sog


Byvoeglike naamwoord: vergesog
Vergrotende trap: vergesogter
Oortreffende trap: vergesogste
Attributief: vergesogte
Partitief: vergesogs

Betekenis:
• Wat baie onwaarskynlik is; anders wat as vanselfsprekend beskou word.

Gebruik:
• Op 'n tyd het mense gedink dis vergesog om te dink dat die aarde rond is.

Wisselvorm:
• vêrgesog

Sinoniem:
• denkbeeldig
• fantasties
• geforseerd
• ondenkbaar
• ongelooflik
• onwaarskynlik

Afgelei:
• vergesogtheid

Vertaling:
Engels: far fetched
Nederlands: vergezocht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hopeloosheid
Volgende onderwerp: onnatuurlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:59:34 UTC 2024