Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hopeloosheid
hopeloosheid [boodskap #144549] Vr, 02 Februarie 2024 07:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hopeloosheid
Afbreking: ho•pe•loos•heid
Samestelling: hopeloos + -heid


Selfstandige naamwoord: hopeloosheid
Meervoud: hopelooshede

Betekenis:
• Die toestand van hopeloos (sonder hoop) wees.

Gebruik:
• Viktimisasie kan lei tot 'n gevoel van depressie, pessimisme en hopeloosheid.

Sinoniem:
• desperaatheid
• rampsaligheid
• vertwyfeling
• wanhopigheid

Vertaling:
Engels: hopelessness
Nederlands: hopeloosheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: intensioneel
Volgende onderwerp: vergesog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:00:57 MGT 2024