Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » intensioneel
intensioneel [boodskap #144548] Do, 01 Februarie 2024 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
intensioneel
Afbreking: in•ten•sio•neel


Byvoeglike naamwoord: intensioneel
Attributief: intensionele

Betekenis:
• Met 'n doelbewuste plan; met vaste intensie.

Gebruik:
• Daar word tussen intensionele en nie-intensionele vorme van diskriminasie onderskei.

Sinoniem:
• aspris
• doelbewus
• doelgerig
• moedswillig
• opsetlik
• voorbedagtelik

Afgelei:
• intensionaliteit

Vertaling:
Engels: intensioneel
Nederlands: intentioneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdiep
Volgende onderwerp: hopeloosheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 23:31:31 MGT 2024