Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afkondig
afkondig [boodskap #144545] Do, 01 Februarie 2024 14:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afkondig
Afbreking: af•kon•dig
Samestelling: af + kondig


Werkwoord: kondig af, afkondig
Verlede tyd: het afgekondig

Betekenis:
• Om iets in die openbaar bekend te maak.

Gebruik:
• Die vakbond kondig 'n staking af.
• Die regering het nuwe wette afgekondig.

Sinoniem:
• aankondig
• bekendmaak
• bekendstel
• meedeel
• openbaarmaak
• promulgeer
• publiseer
• uitvaardig
• verkondig

Afgelei:
• afkondiging
• afkondiger

Vertaling:
Engels: to announce, declare, proclaim, promulgate
Nederlands: afkondigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoogmoed
Volgende onderwerp: psigedelies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:23:28 MGT 2024