Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » psigedelies
psigedelies [boodskap #144546] Do., 01 Februarie 2024 15:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26116
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
psigedelies
Afbreking: psi•ge•de•lies


Byvoeglike naamwoord: psigedelies
Attributief: psigedeliese

Betekenis:
• Wat die bewussyn verdiep; maak dat 'n mens die werklikheid anders waarneem.

Gebruik:
• Die rolprent is psigedelies kleurvol, dis anders, dis vars en dis nuut!

Sinoniem:
• geesverruimend
• hallusinerend
• kaleidoskopies
• sedebederwend

Vertaling:
Engels: psychedelic
Nederlands: psychedelisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afkondig
Volgende onderwerp: verdiep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 13 22:35:34 UTC 2026