Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hofgebou
hofgebou [boodskap #144478] Do, 25 Januarie 2024 08:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hofgebou
Afbreking: hof•ge•bou
Samestelling: hof + gebou


Selfstandige naamwoord: hofgebou
Meervoud: hofgeboue
Verkleinwoord: hofgeboutjie
Meervoud van verkleining: hofgeboutjies

Betekenis:
• Die gebou waarin 'n hof gesetel is.

Gebruik:
• 'n Bomdreigement is ontvang, waarna die hofgebou ontruim is.

Vertaling:
Engels: court building, courthouse
Nederlands: gerechtsgebouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polisievoertuig
Volgende onderwerp: kuriositeit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 15:44:50 MGT 2024