Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kuriositeit
kuriositeit [boodskap #144479] Do, 25 Januarie 2024 09:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kuriositeit
Afbreking: ku•ri•o•si•teit


Selfstandige naamwoord: kuriositeit
Meervoud: kuriositeite

Betekenis:
• Iets wat uniek of merkwaardig is.

Gebruik:
• Streektaal behoort nie as 'n kuriositeit of snaaksigheid bejeën te word nie.

Sinoniem:
• besienswaardigheid
• merkwaardigheid
• nuuskierigheid
• opmerklikheid
• rariteit
• seldsaamheid
• snaaksigheid
• weetgierigheid

Afgelei:
• kuriositeithandelaar
• kuriositeitwinkel

Vertaling:
Engels: curiosity
Nederlands: curiositeit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: hofgebou
Volgende onderwerp: merkwaardigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:36:16 MGT 2024