hofgebou [boodskap #144478] |
Thu, 25 January 2024 08:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hofgebou
Afbreking: hof•ge•bou
Samestelling: hof + gebou
Selfstandige naamwoord: hofgebou
Meervoud: hofgeboue
Verkleinwoord: hofgeboutjie
Meervoud van verkleining: hofgeboutjies
Betekenis:
• Die gebou waarin 'n hof gesetel is.
Gebruik:
• 'n Bomdreigement is ontvang, waarna die hofgebou ontruim is.
Vertaling:
Engels: court building, courthouse
Nederlands: gerechtsgebouw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|