Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polisievoertuig
polisievoertuig [boodskap #144477] Do, 25 Januarie 2024 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18985
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polisievoertuig
Afbreking: po•li•sie•voer•tuig
Samestelling: polisie + voertuig


Selfstandige naamwoord: polisievoertuig
Meervoud: polisievoertuie

Betekenis:
• Voertuig wat deur die polisie gebruik word.

Gebruik:
• Die onrusstoker is agter in 'n polisievoertuig gestop.

Sinoniem:
• polisiemotor
• polisiewa
• patrolliewa
• vangwa

Vertaling:
Engels: police vehicle
Nederlands: politievoertuig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofkantoor
Volgende onderwerp: hofgebou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:28:34 MGT 2024