Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofkantoor
hoofkantoor [boodskap #144476] Do, 25 Januarie 2024 07:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18985
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofkantoor
Afbreking: hoof•kan•toor
Samestelling: hoof + kantoor


Selfstandige naamwoord: hoofkantoor
Meervoud: hoofkantore
Verkleinwoord: hoofkantoortjie
Meervoud van verkleining: hoofkantoortjies

Betekenis:
• Sentrale kantoor vanwaar 'n organisasie bestuur word.

Gebruik:
• Eskom se hoofkantoor, genaamd Megawatt Park, is in Johannesburg geleë.

Sinoniem:
• hoofkwartier

Antoniem:
• takkantoor

Vertaling:
Engels: head office, headquarters
Nederlands: hoofdkantoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stryery
Volgende onderwerp: polisievoertuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:41:48 MGT 2024