stryery [boodskap #144475] |
Thu, 25 January 2024 07:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stryery
Afbreking: stry•e•ry
Samestelling: stry + -ery
Selfstandige naamwoord: stryery
Meervoud: stryerye
Betekenis:
• Die handeling van stry.
Gebruik:
• 'n Stryery het uitgebreek waarna die slagoffer glo met 'n harde voorwerp geslaan is.
Sinoniem:
• bakleiery
• gekuif
• gestry
• getwis
• onderonsie
• relletjie
• rusie
• slanery
• struweling
• tweedrag
• uitval
• vegtery
• verdeeldheid
• woordestryd
• woordewisseling
Vertaling:
Engels: fight, quarrel, altercation
Nederlands: ruzie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|