parlementslid [boodskap #144414] |
Mon, 15 January 2024 20:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
parlementslid
Afbreking: par•le•ments•lid
Samestelling: parlement + -s- + lid
Selfstandige naamwoord: parlementslid
Meervoud: parlementslede
Betekenis:
• 'n Lid van 'n parlement.
Gebruik:
• Botha is in 1948 as 'n parlementslid vir die NP verkies.
Sinoniem:
• parlementariër
Vertaling:
Engels: member of parliament
Nederlands: parlementslid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|