dehidrasie [boodskap #144409] |
Mon, 15 January 2024 16:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dehidrasie
Afbreking: de•hi•dra•sie
Samestelling: de- + hidrasie
Selfstandige naamwoord: dehidrasie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die verwydering van water; onttrekking van vog.
Gebruik:
• Cholera veroorsaak diarree en dehidrasie en kan binne ure dodelik wees indien dit nie behandel word nie.
Sinoniem:
• ontwatering
• uitdroging
• wateronttrekking
Antoniem:
• hidrasie
Vertaling:
Engels: dehydration
Nederlands: dehydratie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|