Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » disfunksioneel
disfunksioneel [boodskap #144407] Ma, 15 Januarie 2024 14:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
disfunksioneel
Afbreking: dis•funk•sio•neel
Samestelling: dis- + funksioneel


Byvoeglike naamwoord: disfunksioneel
Vergrotende trap: disfunksioneler
Oortreffende trap: disfunksioneelste
Attributief: disfunksionele

Betekenis:
• Wat nie funksioneel is nie. Nie goed werk nie.

Gebruik:
• Hoe dit ook al sy, die disfunksionele status quo kan nie voortduur nie!

Antoniem:
• funksioneel

Vertaling:
Engels: dysfunctional
Nederlands: disfunctioneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doeltreffendheid
Volgende onderwerp: hoofoplossing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 18:41:22 MGT 2024