Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kontreitaal
kontreitaal [boodskap #144396] So, 14 Januarie 2024 07:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kontreitaal
Afbreking: kon•trei•taal
Samestelling: kontrei + taal


Selfstandige naamwoord: kontreitaal
Meervoud: kontreitale

Betekenis:
• Variasie van 'n taal wat in 'n kontrei/streek gepraat word.

Gebruik:
• Die pragtige Afrikaans van die Griekwas is 'n goeie voorbeeld van kontreitaal.

Sinoniem:
• streektaal

Vertaling:
Engels: regional language
Nederlands: contreitaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rumoerig
Volgende onderwerp: spotnaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 06:20:38 MGT 2024