kontreitaal [boodskap #144396] |
Sun, 14 January 2024 07:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kontreitaal
Afbreking: kon•trei•taal
Samestelling: kontrei + taal
Selfstandige naamwoord: kontreitaal
Meervoud: kontreitale
Betekenis:
• Variasie van 'n taal wat in 'n kontrei/streek gepraat word.
Gebruik:
• Die pragtige Afrikaans van die Griekwas is 'n goeie voorbeeld van kontreitaal.
Sinoniem:
• streektaal
Vertaling:
Engels: regional language
Nederlands: contreitaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|