inmekaarsak [boodskap #144324] |
Wed, 03 January 2024 06:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inmekaarsak
Afbreking: in•me•kaar•sak
Samestelling: inmekaar + sak
Werkwoord: sak inmekaar, inmekaarsak
Verlede tyd: het inmekaargesak
Betekenis:
• Om op 'n hoop neer te sak; in kleiner afmetings ondertoe val.
Gebruik:
• In die strate sak hulle inmekaar soos iemand wat gewond is. [Klaagliedere 2:12]
• Die stellasie net inmekaargesak.
Sinoniem:
• ineensak
• ineenstort
• inmekaarstort
• inmekaarval
• instort
• intuimel
• neersak
• neersink
• neerstort
• neerval
• omdop
• omkap
• omval
• omtuimel
Vertaling:
Engels: to collapse, cave in, break down
Nederlands: inelkaarzakking, instorten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|