Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voltooiing
voltooiing [boodskap #144325] Wo, 03 Januarie 2024 07:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voltooiing
Afbreking: vol•tooi•ing
Samestelling: voltooi + -ing


Selfstandige naamwoord: voltooiing
Meervoud: voltooiinge, voltooiings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van voltooi, om klaar te maak.

Gebruik:
• Ná die suksesvolle voltooiing van graad 7 (St. 5) moet die kind by 'n hoërskool ingeskryf word.

Sinoniem:
• afhandeling
• afronding
• afsluiting
• afwerking
• beëindiging
• bereiking
• finalisering
• swanesang
• uitvoering
• vervolmaking
• vervulling
• verwesenliking
• voleindiging
• voltrekking

Vertaling:
Engels: completion, accomplishment
Nederlands: voltooiing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inmekaarsak
Volgende onderwerp: motivering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:13:47 MGT 2024