Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inmekaarsak
inmekaarsak [boodskap #144324] Wo, 03 Januarie 2024 06:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inmekaarsak
Afbreking: in•me•kaar•sak
Samestelling: inmekaar + sak


Werkwoord: sak inmekaar, inmekaarsak
Verlede tyd: het inmekaargesak

Betekenis:
• Om op 'n hoop neer te sak; in kleiner afmetings ondertoe val.

Gebruik:
• In die strate sak hulle inmekaar soos iemand wat gewond is. [Klaagliedere 2:12]
• Die stellasie net inmekaargesak.

Sinoniem:
• ineensak
• ineenstort
• inmekaarstort
• inmekaarval
• instort
• intuimel
• neersak
• neersink
• neerstort
• neerval
• omdop
• omkap
• omval
• omtuimel

Vertaling:
Engels: to collapse, cave in, break down
Nederlands: inelkaarzakking, instorten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suidekant
Volgende onderwerp: voltooiing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:20:47 MGT 2024