suidekant [boodskap #144323] |
Tue, 02 January 2024 19:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suidekant
Afbreking: sui•de•kant
Samestelling: suide + kant
Selfstandige naamwoord: suidekant
Meervoud: suidekante
Betekenis:
• Die kant wat suid wys; suidelike kant of sy.
Gebruik:
• Dalk moet ons die berg eerder van die suidekant af bestyg.
Sinoniem:
• suidsy
Antoniem:
• noordekant
Verwant:
• oostekant
• westekant
Vertaling:
Engels: south side
Nederlands: zuidkant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|