Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gronddam
gronddam [boodskap #144314] So, 31 Desember 2023 15:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gronddam
Afbreking: grond•dam
Samestelling: grond + dam


Selfstandige naamwoord: gronddam
Meervoud: gronddamme

Betekenis:
• 'n Dam in 'n waterloop met 'n wal van opgehoopte grond, of 'n dam wat uit die grond uit geskraap is.

Gebruik:
• Die Shitlhavedam is 'n gronddam naby Pretoriuskop in die Krugerwildtuin.

Vertaling:
Engels: ground dam
Nederlands: gronddam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skietvoorval
Volgende onderwerp: Nuwejaarsdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:47:29 MGT 2024