Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skietvoorval
skietvoorval [boodskap #144313] So, 31 Desember 2023 14:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skietvoorval
Afbreking: skiet•voor•val
Samestelling: skiet + voorval


Selfstandige naamwoord: skietvoorval
Meervoud: skietvoorvalle

Betekenis:
• 'n Voorval/insident waartydens wapens afgevuur is.

Gebruik:
• Twee mans is dood en 'n vrou is beseer tydens 'n skietvoorval in die inkopiesentrum se parkeerarea.

Vertaling:
Engels: shooting incident
Nederlands: schietincident

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verowering
Volgende onderwerp: gronddam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:17:26 MGT 2024