gronddam [boodskap #144314] |
So, 31 Desember 2023 15:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gronddam
Afbreking: grond•dam
Samestelling: grond + dam
Selfstandige naamwoord: gronddam
Meervoud: gronddamme
Betekenis:
• 'n Dam in 'n waterloop met 'n wal van opgehoopte grond, of 'n dam wat uit die grond uit geskraap is.
Gebruik:
• Die Shitlhavedam is 'n gronddam naby Pretoriuskop in die Krugerwildtuin.
Vertaling:
Engels: ground dam
Nederlands: gronddam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|