Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verowering
verowering [boodskap #144312] So, 31 Desember 2023 14:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verowering
Afbreking: ver•o•we•ring
Samestelling: verower + -ing


Selfstandige naamwoord: verowering
Meervoud: veroweringe, verowerings
Verkleinwoord: verowerinkie
Meervoud van verkleining: verowerinkies

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van verower; om deur middel van 'n stryd in besit te neem.

Gebruik:
• Die verowering van die Silwervloot was 'n finansiële sukses en 'n morele oorwinning vir Nederland.

Sinoniem:
• anneksasie
• inname
• inneming
• onderdrukking
• onderwerping
• oorheersing
• oorname
• oorweldiging
• oorwinning
• triomf

Afgelei:
• veroweringsoorlog
• veroweringsug
• veroweringstog

Vertaling:
Engels: conquest, victory
Nederlands: verovering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestry
Volgende onderwerp: skietvoorval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:17:41 MGT 2024