Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trourok
trourok [boodskap #144306] So, 31 Desember 2023 11:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Trourok.
'n Trourok.
trourok
Afbreking: trou•rok
Samestelling: trou + rok


Selfstandige naamwoord: trourok
Meervoud: trourokke
Verkleinwoord: trourokkie
Meervoud van verkleining: trourokkies

Betekenis:
• Deftige rok daarin 'n bruid trou.

Gebruik:
• Westerse kulture verkies gewoonlik wit trourokke, maar oosterse kulture kies meestal rooi kleure.

Vertaling:
Engels: wedding dress
Nederlands: trouwjurk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sleepsel
Volgende onderwerp: regstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:29:04 MGT 2024