trourok [boodskap #144306] |
Sun, 31 December 2023 11:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
trourok
Afbreking: trou•rok
Samestelling: trou + rok
Selfstandige naamwoord: trourok
Meervoud: trourokke
Verkleinwoord: trourokkie
Meervoud van verkleining: trourokkies
Betekenis:
• Deftige rok daarin 'n bruid trou.
Gebruik:
• Westerse kulture verkies gewoonlik wit trourokke, maar oosterse kulture kies meestal rooi kleure.
Vertaling:
Engels: wedding dress
Nederlands: trouwjurk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|