Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitbrand
uitbrand [boodskap #144304] Sun, 31 December 2023 10:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitbrand
Afbreking: uit•brand
Samestelling: uit + brand


Werkwoord: brand uit, uitbrand
Verlede tyd: het uitgebrand

Betekenis:
• Om te brand totdat dit nie verder kan brand nie.
• Om iets te verwyder of skoon te maak deur dit te brand.
• Om jouself te oorwerk of te ooreis.

Gebruik:
• Die motor brand lans die pad uit.
• 'n Dokter sal die vratjie kan uitbrand.
• As jy moeg en uitgebrand is, is dit dalk tyd vir 'n vakansie.

Sinoniem:
• afbrand
• opbrand
• verbrand
• skoonbrand
• toeskroei
• wegbrand
• afmat
• oordoen
• ooreis
• oorlaai
• oorwerk
• uitmergel
• uitput

Afgelei:
• uitgebrande
• uitbranding

Vertaling:
Engels: to burn out, burn up
Nederlands: uitbranden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sigaretstompie
Volgende onderwerp: sleepsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:44:47 UTC 2024