Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sigaretstompie
sigaretstompie [boodskap #144303] Sun, 31 December 2023 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sigaretstompie
Afbreking: si•ga•ret•stom•pie
Samestelling: sigaret + stompie


Selfstandige naamwoord: sigaretstompie
Meervoud: sigaretstompies

Betekenis:
• Dit wat van 'n sigaret oorbly wat klaar gerook is.

Gebruik:
• Die kooltjie van 'n sigaretstompie kan maklik opvlam en 'n hewige veldbrand veroorsaak.

Vertaling:
Engels: cigarette butt
Nederlands: sigarettenpeuk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agent
Volgende onderwerp: uitbrand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:29:10 UTC 2024