skeisaak [boodskap #144297] |
Sat, 30 December 2023 15:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skeisaak
Afbreking: skei•saak
Samestelling: skei + saak
Selfstandige naamwoord: skeisaak
Meervoud: skeisake
Betekenis:
• Regsaak om 'n huwelik te ontbind.
Gebruik:
• 'n Skeisaak is al erg genoeg op sy eie, maar as die media betrokke raak is dit tien keer erger.
Sinoniem:
• egskeidingsaak
Vertaling:
Engels: divorce case
Nederlands: echtscheidingszaak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|