eksman [boodskap #144294] |
Sat, 30 December 2023 10:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eksman
Afbreking: eks•man
Samestelling: eks + man
Selfstandige naamwoord: eksman
Meervoud: eksmanne
Betekenis:
• Die voormalige man van 'n vrou van wie hy geskei is.
Gebruik:
• Die vrou se eksman weier om onderhoud te betaal.
Antoniem:
• eksvrou
Vertaling:
Engels: ex husband
Nederlands: ex-man
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|