Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksvrou
eksvrou [boodskap #144293] Sa, 30 Desember 2023 10:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eksvrou
Afbreking: eks•vrou
Samestelling: eks + vrou


Selfstandige naamwoord: eksvrou
Meervoud: eksvroue

Betekenis:
• Die voormalige vrou van 'n man van wie sy geskei is.

Gebruik:
• Die man se eksvrou het hom vir onderhoud gedagvaar.

Antoniem:
• eksman

Vertaling:
Engels: ex wife
Nederlands: ex-vrouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laagwaterbrug
Volgende onderwerp: eksman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:36:34 MGT 2024