Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laagwaterbrug
laagwaterbrug [boodskap #144292] Sat, 30 December 2023 10:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
laagwaterbrug
Afbreking: laag•wa•ter•brug
Samestelling: laagwater + brug


Selfstandige naamwoord: laagwaterbrug
Meervoud: laagwaterbrûe
Verkleinwoord: laagwaterbruggie
Meervoud van verkleining: laagwaterbruggies

Betekenis:
• Brug wat laag is en maklik deur water oorspoel word.

Gebruik:
• Die voertuig is meegesleur toe dit die rivier by 'n laagwaterbrug wou oorsteek.

Vertaling:
Engels: low water bridge
Nederlands: laagwaterbrug

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: siedend
Volgende onderwerp: eksvrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:54:17 UTC 2024