Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borgsaak
borgsaak [boodskap #144283] Fri, 29 December 2023 07:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
borgsaak
Afbreking: borg•saak
Samestelling: borg + saak


Selfstandige naamwoord: borgsaak
Meervoud: borgsake

Betekenis:
• Hofsaak om te bepaal of 'n beskuldigde op borgtog vrygelaat kan word.

Gebruik:
• Die verdagte sal in aanhouding bly nadat sy borgsaak uitgestel is.

Sinoniem:
• borgtogsaak

Vertaling:
Engels: bail case
Nederlands: borgtochtzaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verneukery
Volgende onderwerp: jaagtog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 01:17:13 UTC 2024