Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jaagtog
jaagtog [boodskap #144284] Vr, 29 Desember 2023 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jaagtog
Afbreking: jaag•tog
Samestelling: jaag + tog


Selfstandige naamwoord: jaagtog
Meervoud: jaagtogte
Verkleinwoord: jaagtoggie
Meervoud van verkleining: jaagtoggies

Betekenis:
• 'n Rit waartydens daar gejaag word, veral deur iemand te agtervolg.

Gebruik:
• Ná 'n woeste jaagtog deur die stad het die blitspatrollie die verdagte op die hoofweg vasgetrek.

Sinoniem:
• agtervolging
• resies

Vertaling:
Engels: chase, pursuit
Nederlands: achtervolging, najagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: borgsaak
Volgende onderwerp: aankeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 14:01:37 MGT 2024