Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbruik
onbruik [boodskap #144268] Do, 28 Desember 2023 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbruik
Afbreking: on•bruik
Samestelling: on- + bruik


Selfstandige naamwoord: onbruik
Meervoud:

Betekenis:
• Toestand waarin iets wat vroeër gebruik was nie meer gebruik word nie.

Gebruik:
• Met die koms van ligte het kerse in onbruik geraak.

Sinoniem:
• afgeskaf
• beëindig
• verouderd

Antoniem:
• gebruik

Afgelei:
• onbruikbaar

Vertaling:
Engels: disuse
Nederlands: onbruik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontevrede
Volgende onderwerp: verbasing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 14:35:11 MGT 2024