Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontevrede
ontevrede [boodskap #144267] Wo, 27 Desember 2023 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontevrede
Afbreking: on•te•vre•de
Samestelling: on- + tevrede


Byvoeglike naamwoord: ontevrede
Attributief: ontevrede

Betekenis:
• Wat nie tevrede is met iets nie.

Gebruik:
• Die skare was ontevrede met die skeidsregter se beslissings.

Sinoniem:
• afgehaal
• bekaf
• dikbek
• dikmond
• gefrustreerd
• geïrriteerd
• mishaag
• ongelukkig
• onvergenoegd

Antoniem:
• tevrede

Afgelei:
• ontevredenes
• ontevredenheid

Vertaling:
Engels: dissatisfied, displeased, discontented
Nederlands: ontevreden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onvoltooid
Volgende onderwerp: onbruik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 22:30:28 MGT 2024