Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onvoltooid
onvoltooid [boodskap #144266] Wed, 27 December 2023 18:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onvoltooid
Afbreking: on•vol•tooid
Samestelling: on- + voltooid, onvoltooi + -d


Byvoeglike naamwoord: onvoltooi, onvoltooid
Attributief: onvoltooide

Betekenis:
• Wat nog nie klaar/voltooi is nie.

Gebruik:
• Die onvoltooide gebou gaan gesloop word.

Sinoniem:
• onafgehandel
• onafgewerk
• ongedaan
• onvolledig

Antoniem:
• voltooid

Afgelei:
• onvoltooidheid

Afkorting:
• onvolt.

Vertaling:
Engels: unfinished, incomplete
Nederlands: onvoltooid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betreffend
Volgende onderwerp: ontevrede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:29:16 UTC 2024