verrig [boodskap #144264] |
Wed, 27 December 2023 17:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verrig
Afbreking: ver•rig
Werkwoord: verrig
Verlede tyd: het verrig
Betekenis:
• Om iets te doen; 'n prestasie te lewer.
Gebruik:
• As elkeen sy plig doen, sal daar baie verrig word.
Sinoniem:
• afhandel
• doen
• klaarmaak
• pleeg
• presteer
• uitrig
• uitvoer
• werskaf
Afgelei:
• verrigte
• verrigter
• verrigting
Vertaling:
Engels: to do, perform, execute
Nederlands: verrichten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|