Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Venda
Venda [boodskap #144263] Wo, 27 Desember 2023 16:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die ligging van Venda in Suid-Afrika.
Die ligging van Venda in Suid-Afrika.
Die voormalige vlag van Venda.
Die voormalige vlag van Venda.
Venda
Afbreking: Ven•da
Uitspraak: /ˈvendɑ/


Pleknaam: Venda

Betekenis:
• Die land van die Vendas, 'n voormalige selfregerende tuisland in die noord-ooste van Suid-Afrika.

Gebruik:
Venda het in 1979 onafhanklik geword en is in 1994 by die provinsie Limpopo ingelyf.

Vertaling:
Engels: Venda
Nederlands: Venda
Venda: Venḓa


Selfstandige naamwoord: Venda
Meervoud: Vendas

Betekenis:
• 'n Lid van 'n inheemse volksgroep in Suider-Afrika.

Gebruik:
• Die Vendas is vriendelike en hardwerkende mense.

Vertaling:
Engels: Venda
Nederlands: Venda
Venda: Muvenḓa
Zoeloe: umVenda, iVenda


Selfstandige naamwoord: Venda
Meervoud:

Betekenis:
• Die taal van die Vendas, een van die amptelike tale van Suid-Afrika.

Gebruik:
• Ek kan so 'n bietjie Venda verstaan.

Afkorting:
• Ven.

Vertaling:
Engels: Venda
Nederlands: Venda
Noord-Sotho: Sevenda
Suid-Sotho: Sevenda
Tswana: Sevenda
Venda: Luvenḓa, Tshivenḓa
Xhosa: isiVenda
Zoeloe: isiVenda

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: periodiek
Volgende onderwerp: verrig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 08:47:44 MGT 2024