Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » periodiek
periodiek [boodskap #144262] Wo, 27 Desember 2023 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
periodiek
Afbreking: pe•ri•o•diek


Byvoeglike naamwoord: periodiek
Attributief: periodieke

Betekenis:
• Wat met gereelde tussenposes voorkom. Met 'n vaste reëlmaat gebeur.

Gebruik:
• Halley se Komeet keer periodiek na die binneste Sonnestelsel terug.

Sinoniem:
• reëlmatig
• ritmies
• periodies

Antoniem:
• aperiodiek

Vertaling:
Engels: periodic
Nederlands: periodiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: langdradig
Volgende onderwerp: Venda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 23:01:24 MGT 2024