Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Latyns
Latyns [boodskap #144260] Wed, 27 December 2023 11:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Latyns
Afbreking: Lat•yns
Samestelling: Latyn + -s
Uitspraak: /lɑˈtəɪ̯ns/, /lɑˈtə̃ɪ̯̃s/


Byvoeglike naamwoord: Latyns
Attributief: Latynse

Betekenis:
• In of betreffende die Latynse taal of alfabet.

Gebruik:
• "Amor" is Latyns vir liefde.

Sinoniem:
• Romeins

Afkorting:
• Lat.

Vertaling:
Engels: Latin
Nederlands: Latijns

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Latyn
Volgende onderwerp: langdradig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:14:28 UTC 2024