Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Latyn
Latyn [boodskap #144259] Wo, 27 Desember 2023 11:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Latyn
Afbreking: La•tyn
Uitspraak: /lɑˈtəɪ̯n/


Selfstandige naamwoord: Latyn
Meervoud:

Betekenis:
• Taal van die ou Romeine, wat in die Middeleeue die skryftaal in Europa was, en vandag nog in die wetenskap en religie gebruik word.

Gebruik:
Latyn is een van die amptelike tale van die Vatikaanstad.

Afgelei:
• Latinisme
• Latinisties
• Latyns

Afkorting:
• Lat.

Vertaling:
Engels: Latin
Nederlands: Latijn
Xhosa: isiLatini
Zoeloe: isiLatini


Selfstandige naamwoord: Latyn
Meervoud: Latyne

Betekenis:
• Lid van 'n ou Italiese volkstam in die streek Latium, wat Rome insluit.

Gebruik:
• Die Latyne was 'n Indo-Europese volk wat Italië in omstreeks 1000 v.C. uit die noorde binnegeval het.

Vertaling:
Engels: Latin
Nederlands: Latijn
Xhosa: iLatini
Zoeloe: iLatini

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spelfout
Volgende onderwerp: Latyns
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 11:06:04 MGT 2024