Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spelfout
spelfout [boodskap #144258] Wed, 27 December 2023 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spelfout
Afbreking: spel•fout
Samestelling: spel + fout


Selfstandige naamwoord: spelfout
Meervoud: spelfoute
Verkleinwoord: spelfoutjie
Meervoud van verkleining: spelfoutjies

Betekenis:
• 'n Fout in die spelling (die skryfwyse) van 'n woord.

Gebruik:
• Sy opstel is vol spelfoute.

Sinoniem:
• wanspelling

Verwant:
• drukfout
• tikfout

Vertaling:
Engels: misspelling, spelling mistake
Nederlands: spelfout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omwaai
Volgende onderwerp: Latyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:21:34 UTC 2024