boomtak [boodskap #144253] |
Wed, 27 December 2023 08:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boomtak
Afbreking: boom•tak
Samestelling: boom + tak
Selfstandige naamwoord: boomtak
Meervoud: boomtakke
Verkleinwoord: boomtakkie
Meervoud van verkleining: boomtakkies
Betekenis:
• Die tak van 'n boom (wat uit die stam of 'n ander tak uitgroei).
Gebruik:
• Die apie sit in die mik van 'n boomtak.
• Kameelperde vreet die sagte blare op die punte van die boomtakke.
Vertaling:
Engels: tree branch
Nederlands: boomtak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|